News

Feral Care Friends se katte gek oor nuwe boom

’n Miernes, of is dit nou ’n kathuis van bedrywighede was dié week aan die gang by die Middelburg Feral Care Friends kathuis.

’n Groot boom is in die middel van die kathuis vir die katte aangebring en vir sommige van dié diere was dit die eerste keer dat hulle ’n boom gesien het, wat nog te sê in een gaan klim het.
Die groot katte het sommer dadelik ondersoek gaan instel en vanaf die hoë mik die wêreld na buite betrag.

Die nuwe boom word in gesit.

•Me. Sandra Pretorius, wat aan die stuur van dié organisasie in Middelburg staan, het almal bedank wat gehelp het om die boom in die kathuis aan te bring.

Feral Care Friends se nuwe boom

•Sy vra die gemeenskap om die Country legendes skouspel op 7 September by Event City te ondersteun.

Dié fondse sal hulle help om steeds hul werk te doen om die bevolkingsaanwas van wilde katte in toom te hou.

•Nog ’n berig verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

 

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Hondjie in draadhok aangehou

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button