News

VIDEO: Hiert jou Kwagga!

Kwagga Smith - wie deesdae vir Yamaha in Japan speel - se eerste drie vir sy nuwe span was ’n juweel.

Smith het die bal by ’n losgemaal opgeraap, sy sewesvaardighede uitgestal, hakskene vir verskeie agterspelers gewys en ongeveer 60m gehardloop om ’n super drie te druk.

https://www.facebook.com/RugbyMadsa/videos/544203062706524/?t=13

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Johann Gresse

Journalist at Middelburg Observer
Back to top button