Christopher van ‘Symphony’ ook hier!
Die sanger, Christopher Snow, van die bekende groep, “Symphony” het bevestig dat hy Saterdagaand sal optree by die Hartsnare Musiekfees by Event City.
Hierdie veelsydige kunstenaar is bekend dat hy van rock tot opera en selfs gospel kan sing.
Hy is ook ’n bekende DJ in die omgewing.
•Vir besprekings of navrae, bel of WhatsApp Christopher by 081 379 0253.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
