Wees op uitkyk vir bakkie wat Middelburg kind wou ontvoer
’n Middelburg inwoner het op Facebook gewaarsku oor ’n voorval wat Dinsdag by ’n plaaslike laerskool gebeur het.
Die vrou het inwoners gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ’n wit Nissan Hardbody wat gepoog het om ’n laerskoolkind te ontvoer.
Die bakkie is deur ’n vrou bestuur. Die nommerplate op die bakkie was JBP 785 MP. Dit is deur die polisie getoets en daar is vasgestel dat dit vervals is.
Daar is gevra dat iemand wat die voertuig gewaar dit by die polisie aanmeld.
Lees meer oor die voorval in die Middelburg Observer wat more middag op straat sal wees.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
