Reynard Vorster: landloper van die jaar en erekleure omdat hy deel was van die Mpumalanga landloopspan, asook die MP landsdiensspan.
•Kyk in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer na ’n volblad van nog pragfoto’s van hierdie geleentheid.
Niné van Niekerk, beste akademiese leerling in graad agt met ‘n gemiddeld van 92.81%. Sy verwerf vaktoetskennings vir Afrikaans huistaal, Engels eerste addisionele taal, fisiese wetenskap, ekonomiese bestuurswetenskap, lewensorienteering en wiskunde.Aimee de Rand:beste akademiese leerling in graad nege (93.96%) met vakprestasies in tegnologie, menslike en sosiale wetenskap, wiskunde, ekonomiese bestuurwetenskap, lewensorienteering en fisiese wetenskap.Jadon Doruw: beste akademiese leerling in graad 10 (83.67%) met vakprestasies in wiskunde, lewenswetenskap, fiesiese wetenskap en rekeningkunde.Leandro Nunes: beste akademiese leerling in graad 11 (83.67%) met vakprestasies in Engels huistaal, fisiese wetenskap en besigheidstudies.
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.