Jenée sing van rock tot kontemporêr
Jenée Koster is gereed vir haar optrede Saterdagaand by die Hartsnare Musiekfees by Event City.
Sy sing beide Rock en kontemporêr en kan ook akoestiese akkoorde op die kitaar doen.
Jenée is ’n bekende by talle funksies en vir besprekings, stuur ’n e-pos na genokoster@gemail.com.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
