Nolene sing Gospel by musiekfees
Nolene Aucamp het vroeër hierdie jaar haar eerste gospel CD uitgebring met die naam “Loop” en gaan Saterdagaand ook ’n repertoire lewer by die Hartsnare Musiekfees by Event City.
Die afgelope jaar word sy gereeld gevra om by funksies te sing en te bedien.
Mense kan haar volg op haar Facebookblad, “Nolene Aucamp” of bel of WhatsApp Barend by 082 780 8988 vir besprekings.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
