News

‘n Hele hostel weggedra

In Suid-Afrika moet jy mooi kyk want jou broek kan maklik van jou lyf af gesteel word. Of jou swembad, ’n hele spoorlyn of ’n plaveisel paadjie kan weggedra word.

Maar om ’n hele yslike groot hostel weg te dra is die nuwe “rekord”.

Die Nasaret skoolhostel is stuk stuk op die dorp weggedra deur dwelmslawe.
Net bakstene en sement pilare het oorgebly.

Noudat daar niks oor is om vir skrootmetaal te verkoop nie, loop die Nasaret woongebied deur.

Metaaldeksels van stormwater en rioolpype word gesteel, asook die metaalstruktuur van stormwaterdreine langs paaie.
’n Tennisbaan se drade en die nette se pale is weggedra.

Koperpype word uit geboue gebreek en gesteel.

Selfs klere wat op wasgoeddrade by huise hang word weggedra.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button