NUUSFLITS: Seuntjie in kritiese toestand na hy in swembad beland
'n Driejarige seuntjie veg vir sy lewe nadat hy vanmiddag in 'n swembad geval het.
Na wat verneem word is die seuntjie nog in die Life Midmed hospitaal. Die ouers het egter nie ‘n mediese fonds nie en hy sal waarskynlik vanaand nog oorgeplaas word na die Witbank Provinsiale Hospitaal.
Die familie benodig dringend fondse sodat ‘n toegeruste ambulans van ER 24 die kind kan oorplaas. Sou hulle genoeg fondse egter insamel in ‘n kort bestek, kan die kind in die Life Midmed hospitaal bly.
Daar is reeds R20 000 ingesamel, maar om in ‘n privaat hospitaal behandeling te kry benodig hulle ten minste ‘n R100 000.
Persone wat bydraes wil lewer kan Juanita bel by 072 386 9949.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
