News

Waarvan vrek die duiwe

Die duiwe vrek op strepe in Dennesig (Middelburg) en inwoners wonder of dit van gif of moontlik ’n siekte kan wees.

Dr. Gerhard Verdoorn (Rentmeesterkap en Operasionele Bestuurder, Croplife SA en bedryf die Griffon Giflinligtinsentrum) glo die duiwevrektes kan te wyte wees aan Newcastlesiekte.
Die tipe wat die duiwe kan vrek beïnvloed nie gewoonlik ander voëls nie.

Middelburgers word gevra om baie duiwe- en ander voëlvrektes aan te meld by die Dierebeskermingsvereniging by 013 246 1201.

•Gaan lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button