KYK: Duiwe vrek steeds
Duiwe vrek nou nie net meer in Dennesig nie, maar die afgelope week is ook dooie duiwe in Mineralia gekry.

Een van die duiwe het kort nadat hy water gaan drink het, tussen mense deurgeloop, omgeval en styf geskop.
Die DBV het verlede week een van die dooie duiwe gevat om te toets wat die oorsaak kan wees van die vrektes.
Die uitslae is nog nie uit nie.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
