News

Sesjarige met sindroom loop met revolusionêre loopraam

Klein George Watson, wat die Dandy Walker sindroom het, gaan een van die dae soos sy maatjies kan stap en balle skop, want sy loopraam is op pad uit Italië.

Die sindroom veroorsaak dat daar nie kommunikasie van die brein na die spiere toe is nie.

Met jare se fiseo- en arbeidsterapie kan die knapie al woordjies sê en sal met die loopraam kan loop.

•Lees meer oor die opwinding van sy nuwe loopraam en hoe die gemeenskap bygedra het vir die fondse, sodat sy ouers die loopraam kon koop.

 

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button