Dié pragtige perd is in verskeie strate opgemerk met ’n spul mense wat agter die verwilderde dier aangehol het om hom te vang.
Senior-inspekteur Petro Oberholzer (Middelburg DBV) het bevestig dat die perd uiteindelik in Steelpoortstraat deur een van hul vrywilligers aangekeer, gekalmeer en gevang is.
•Dit het later aan die lig gekom dat die dier uitgebreek het by die Eastdene stalle en het die eienaar dieselfde dag sy perd kom haal.
Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
