News

Talle ongelukke oor feestyd op Stoffbergpad

Een persoon is dood en verskeie mense beseer in talle ongelukke gedurende die feesseisoen op die Stoffbergpad.

•Foto’s van die wrakke:

 

’n Man is beseer toe dié voertuig gerol het Kersoggend op die Stoffberpad langs Kanonkop.
Een persoon het gesterf in die taxi tydens dié ongeluk naby Laerskool Uitkyk se indraai op 23 Desember.
Een van die talle ongelukke op die Stoffbergpad gedurende die feesseisoen. In dié ongeluk op 21 Desember is ten minste drie mense beseer.

 

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button