Dennies Graad 1’s met ‘n huppel na hul klassies
Laerskool Dennesig het Woensdag hul graad 1's by die skool verwelkom met die boodskap dat God elke tree saam met hulle stap, al raak dinge soms moeilik.

Elke graad een het ’n spesiale balkie ontvang saam met ’n kussing met die woorde “God leef in jou!” wat spesiaal vir hulle laat maak is.
Die paddabeentjies kon egter nie wag om by hul klassies, waar inkleurprente reeds op die lessenaars uitgepak was, uit te kom nie.

Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
