Tassies vir Koedoekoppe
’n Paar graad een’s van Laerskool Middelburg was nie bekommerd dat hulle sonder tasse by die skool gaan opdaag nie!
Daarvoor het die span van Middelburg Solidariteit Helpende Hand gesorg.
Hulle het Dinsdagoggend gou skooltassies by die skool gaan aflewer as deel van hul jaarlikse Skooltassieprojek.
•Die Middelburgtak het laat verlede jaar by Event City gaan help pak aan 562 skooltassies vir graad een’s in die Mpumalanga streek.
Hierdie tassies is toegerus met al die skoolbenodigdhede wat die leerling in sy graad een jaar sal benodig.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
