VIDEO – Drein wat meer as maandlank reeds verstop is, Dinsdag eindelaaste herstel
Besighede rondom die Oaks Sentrum en Cycad Place in die middedorp, het langer as ’n maand gesukkel om die munisipaliteit so ver te kry om ’n verstopte drein te kom regmaak.

Strome water het onophoudelik uit die drein oor die pad gestroom, en selfs skade aan die ryoppervlak veroorsaak.
Besighede sê hul klagtes het bloot op dowe ore geval.
www.mobserver.co.za het egter Dinsdag die munisipaliteit gepols oor die drein, waarna dit onmiddelik herstel en skoongemaak is.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
