News

VIDEO: Middelburg bedelaar hardloop weg vir pastoor met dwelm toets

’n Bedelaar wat twee weke gelede erken het hy gebruik al 21 jaar heroïne, het Woensdagmiddag vir ’n pastoor weggehardloop.

“Rewan” was een van talle verslaafdes wat hierdie week nie wou toelaat dat hulle vir dwelms getoets word nie.

Past. Jannie Jacobs (Oorwinnaars) het saam met ’n joernalis die dorp se strate ingevaar en van die bedelaars gevra of hulle sal toelaat dat ons hulle toets vir dwelms.
Nie een wou instem nie.

•Lees meer oor Middelburg se verslaafdes in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button