Donderweer laat inwoners wip van skrik
Middelburgers het die afgelope paar dae kort-kort gewip soos hulle skrik met geweldige donderdstorms wat gepaard gegaan het met erge weerlig.
Mnr. Heinnie Prinsloo (Heinnie Prinsloo Photography), het Saterdag op hul plaas net buite Middelburg op die Loskopdampad die omvang van die skrikwekkende weerlig op kamera vasgelê.
•Met gister (Sondag) se donderstorm is daar 26mm in gedeeltes van Kanonkop gemeet, 28mm in Aerorand, 25mm in Gholfsig en 20mm op Hendrina (ons opvangsgebied).
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
