Ma soek steeds na seun
Vir drie dae kan Yvonne Taljaard nie slaap nie, want haar kind, CJ Niewenhuis (15) het Saterdagoggend 09:00 by haar huis uitgestap en sy het hom nog nie weer gesien nie.

“Ek soek net my kind,” het sy vanoggend moeg en emosioneel gesê, terwyl sy weer rondgesoek het in die dorp.
As iemand weet waar die seun hom bevind, bel die Middelburg Polisie by 013 249 1600/1611 of die Pink Ladies by 072 214 7439 of 083 378 4882 of 08600 10111.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
