VIDEO: Oom Jannie Minnaar is ’n regte ramkat op 95!
Die Middelburg Observer het die week by oom Jannie Minnaar gaan kuier nadat hy sy bestuurderslisensie suksesvol hernu het.

Dit sou doodnormaal wees, was dit nie vir sy ouderdom van 95 jaar nie.
Die munisipale personeel kon nie anders as om sy lisensie vir hom te gee nie, en oom Jannie wys ons hoekom.
Kry jou uitgawe van die Middelburg Observer vir dié lekkerlees storie!
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
