Daar is lig vir donker dwelmhel
Middelburg is die laaste paar jaar geruk deur die vernietigende gevolge van dwelms.

Maar daar is in hierdie donker dwelmhel ’n sprankie hoop met die naam: “Oorwinnaars”.
Verskeie dwelmverslaafdes het in die laaste paar maande by die Oorwinnaars Oorgangshuis vir hulp gaan aanklop en is van hul dwelmverslawing gered.
Lees ook: VIDEO: NOT FOR SENSITIVE VIEWERS – The reality of heroin
Past. Jannie Jacobs (wat aan die stuur van sake staan by die huis) het nou ’n video bekend gestel waarin die werksaamhede en die suksesse van wat al by die Oorwinnaarshuis behaal is, verduidelik word.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
