Ondersoek na man se dood op dak
Die polisie is besig met 'n geregtelike doodsondersoek na die dood van mnr. Danie Henning
Mnr. Henning (33) is op 5 Februarie op sy huis se dak in Suidstraat doodgeskok.
Familie het verlede week bevestig dat die elektriese bedrading foutief was. Daar is gesê dat die lesings wat gekry is tussen 128 en 203 volt was.
Sy vrou, Natasha, het die week gesê dat die polisie wel besig is met ‘n ondersoek na haar man se afsterwe.
Die begrafnis wasd Vrydag uit die NG Kerk, Suid gemeente.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
