News

Rooies rugby skop af

Die krytdampe van die afsitterspistool hang nog in die lug, maar die rugbyseisoen word reeds die naweek met ’n knal aangekondig wanneer HTS Middelburg rugbyproewe hou.

Die Rooies se eerste vriendskaplike kragmeting is op 2 Maart tuis teen Rustenburg.

Daar is weer verskillende toere met die eerste Virsekerbeker teen Noordheuwel tuis op Saterdag, 4 Mei.

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

Tobie van den Berg

Editor at Middelburg Observer
 
Back to top button