Maties was beter
Marius Verwey se Tuks span het Maandagaand met 26-24 teen sy ou aartsvyand, Maties, in Pretoria verloor.
Verwey het ’n stillerige wedstryd beleef en is sowat tien minute voor die einde vervang.
Die verskil tussen die twee spanne was afrigting, met Hawies Fourie se Maroen Masjien wat net beter georganiseerd en meer afgerond was.
Tuks se besluitneming was swak en boonop het Tinus de Beer twee maklike strafdoele verbrou.
Driaan Bester se Universiteit Johannesburg het onverwags met 26-27 teen Ixias vasgeval.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
