Ouma Corrie Coetzee 100 jaar oud!
Tannie Corrie Coetzee het op 27 Februarie haar honderdste lewensjaar gevier!
Sy is tuis by die SAVF ouetehuis waar haar vier kinders, ses kleinkinders en agt agterkleinkinders saam gekom het om haar eeu op aarde saam met haar te geniet.
Tannie Corrie is baie geliefd en bekend as ’’n dame by uitnemendheid. Haar passie vir musiek en kuns is sigbaar en word dikwels gevoed deur optredes by die SAFV.
Haar naesbestaandes wil hulle Moeder en Ouma hartlik geluk wens en eer die Hemelsevader vir haar lewe.
Soli Deo Gloria!
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
