Eienaar van vreemde kar opgespoor
Die eienaar van die Kia Picanto, wat vanmiddag in Piet Groblerstraat (Dennesig) met ’n stukkende voorruit gekry is, is opgespoor.

Al die inligting is nog nie beskikbaar nie, maar daar is betroubaar verneem dat iemand sy voertuig sonder sy toestemming uit sy erf gevat het.
Daar is aan www.mobserver.co.za gesê dat hy by Komati Kragstasie werk en in Dennesig bly.
•Dokumentasie in die kar het ’n aanduiding gegee dat die kar moontlik aan ’n vrou van Pretoria behoort.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
