Verlate kar gevind in Dennesig, Polisie opsoek na eienaar
’n Silwer Kia Picanto wat se bestuurdersruit uit is en die voorruit versplinter is met die sleutel nog in die aansitter, is vanmiddag in Piet Groblerstraat (Dennesig) gekry.

Daar is dokumente van ’n vrou, wat van Kwaggaslaagte, Pretoria, afkomstig is, in die voertuig gekry.
Haar beursie, asook selfoon is in die voertuig gevind, maar dit het ’n pinkode op en kon nie oopgemaak word nie.
•Die voertuig is weggesleep na die polisiestasie vir verdere ondersoek.
•Inwoners het bespiegel dat die persoon moontlik gekaap is. Dit kan egter nog nie bevestig word nie.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za