Willie de Bruin se begrafnisreëlings gefinaliseer
Mnr. Willie de Bruin, die bekende sakeman van Middelburg wat Saterdagaand in ’n ongeluk op die Groblersdal/Stoffbergpad gesterf het, se begrafnisreëlings is gefinaliseer.
Die begrafnis is op 21 Maart, om 11:00, uit die AGS Lighuis gemeente op die hoek van Pongola- en Sondagsrivierstraat.
•Die ongeluk het Saterdagaand omstreeks 19:00 gebeur. Mnr. De Bruin se bakkie het ’n hoop gruis wat in die pad gelê het, getref en omgeslaan.
Hy is uit die voertuig geslinger en het op die toneel gesterf.
Mnr. Thys Swart, wat saam met hom in die bakkie was, het ’n arm- en rugbesering opgedoen.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
