Man sonder been en spraak bou ossewaens en karre vir oorlewing
Die son bak genadeloos op sy kop, maar Nick Dannhauser voel niks, want hy is besig om op ’n lendelam tafeltjie weer ’n pragtige ossewa klaar te maak.

Hy was al ’n paar keer in die nuus oor die artikels wat hy bou met sy “dom” linkerhand, omdat hy die gebruik van sy regterhand en spraak na ’n aneurisme verloor het. Jare gelede is sy been geamputeer na ’n ongeluk.
Omdat hy net ’n ongeskiktheidspensioen kry, kan hy nie bekostig om die mooi artikels aan te hou bou sonder die ondersteuning van die gemeenskap nie.
Hulle kan enigiets van wielietjies van stukkende speelgoed tot suiker- en ander vierkantige blikke, vernis, houtlym, afvalhout en -staal, hout gordynringe en selfs wit linne gebruik.
Bel Liz by 071 109 3958 vir enige skenkings of navrae om van die artikels wat hy bou aan te koop
•Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
