VIDEO – Dennesigdammetjie stadig aan die herstel nadat brandweer ingryp
Die growwe babergras wat die Dennesigdammetjie oorgeneem het se dae is getel.

Die plaaslike brandweer het die week ingegryp en een van hul tenkwaens gebruik om die indringer damgras met gif by te kom.
Die munisipaliteit het aanvanklik hul eie gifspuite gebruik maar dié kon net op die oewers van die dam bykom.
Met die brandweer se brandslang, kon die munisipaliteit daarin slaag om Woensdag by die damgras in die middel van die dam uit te kom.
• Kry jou uitgawe van die Middelburg Observer vandag vir die volledige storie.
Lees ook:
Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk
Annica van Staden slagoffers verloor duisende
VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
