News
Foto’s & video: Dorp se sondes bely en verbrand
Tydens ’n profetiese, simboliese geleentheid is Middelburg se sondes op papier neergeskryf en verbrand.
Die besondere geleentheid het deel uitgemaak van die spesiale Paaskonferensie wat in die groot tente op die veld by die gebedsoond gehou is.
•’n Meer volledige berig verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
