Twee sterf op N4 na voertuig deur lug vlieg en grasvlaktes inploeg
Twee mense is opslag dood en vier ernstig beseer in ’n ongeluk omstreeks 05:30 vanoggend by die Alzu Petroport.

Ooggetuies het aan www.mobserver.co.za vertel dat die bakkie van Belfast se rigting gekom het, waarna die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het by die Alzu Petroport opritte.

Die voertuig het bo-oor die oprit gevlieg en teen die skuinstes afgeploeg oor ’n afstand van ten minste 200m tot by die grasvlakte langs die Alzu Petroport.
Twee mense is op die toneel dood verklaar. Twee pasiënte is afgevoer na die Belfast Hospitaal en twee na die Middelburg Hospitaal.

Also read:
Parents frustrated by a lack of space in Middelburg schools
Traffic officers to appear in court for corruption
#TrafficAlert: Two dead in Kranspoort accidents
VIDEO: Two perish after truck jack-knifes
Want breaking news on the go?
• Save our standby number (072 248 3855) and send us a WhatsApp message with the words “Add me” to be added to our broadcast list.
• Like us on Facebook, follow us on Twitter and Instagram.
• Subscribe to our YouTube channel.
• Click on the link to subscribe to our bi-weekly newsletter via email.
Have a news tip?
Contact our news room on our 24 hr standby number 072 248 3855, or send a mail to our editor tobie@mobserver.co.za
