News

Pienaardam bruidskou propvol idees

Die bruidskou by Pienaardam was propvol idees vir toekomstige bruide.

Van die ideale plek om jou belofte af te lê tot watter soetgoed jy op jou tafels gaan hê en wie jou voor die tyd kan pamperlang om te verseker dat jy op jou mooiste lyk, alles was beskikbaar onder een dak.

Daleen Spies van Danceway Photographics.
Bence Uys en Maryka Strydom van Coral Tree Photography.
Heidi Barkhuizen word deur Charlotte Magudulela van Basetsane bederf.
Heidi Barkhuizen van Oe-kasie.
Dawine Verster en Ané Archyer verkoop Miglio Designer Jewelry.
Antoinette de Lange en Venessa van Niekerk van Pienaardam staan reg met raad en idees vir enige bruid se smaak.

Charmaine en CJ Swanepoel van Swanzee Arts and Crafts en Chanelle’s Photograpy.
Nicole janse van Rensburg van Sterrenag Wedding Venue naby Carolina.
Werner en Susan Köllner by die heerlikste gebak.
Nicorene van Wyk en Surain Goosen van Surain’s wat allerhande laser gesnyde produkte vir troues kan maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button