News

Magrietjies word nóg mooier

Die vroue van die Magrietjie VLU is geleer om nog mooier te lyk tydens hul maandvergadering.

Melinda Swart het die taklede meer geleer oor die regte maniere om jou gesig skoon te maak en ’n gesigmasker gedoen.

Allisha Peyper (van Glamour Beauty) het die vroue geleer hoe om die perfekte grimering te doen.

• Die Covid-19 pandemie het veroorsaak dat die Mpumalanga VLU kongres vanjaar afgestel is, maar al die VLU lede het steeds kompetisie- artikels ingegee vir beoordeling.

Die Magrietjie-tak is aangewys as die vyfde beste in Mpumalanga (met punte vir hulle artikels).

Marietjie du Toit het derde in Mpumalanga geëindig met haar kompetisie-artikels.

Vir enige navrae oor die tak, bel Engela Thompson by 084 585 3651.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button