News

Sooispit vir ‘Baken van Hoop’

Laerskool Staatspresident C.R. Swart het hierdie week die amptelike sooispitseremonie gehou van die nuwe “Baken van Hoop” ligtoring wat gebou gaan word.

•Meer inligting oor die toring en waarom hy gebou gaan word, kan gelees word op bladsy 3 van die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

•Dieselfde dag het die leerlinge ook blikkieskos skooltoe gebring wat op die lyne, waar die toring gebou gaan word, gepak is. Die blikkieskos sal aangewend word vir die skool se voedingskema.

Van die kinders het blikkieskos vir troeteldiere saamgebring, wat aan die Middelburg Dierebeskermingsvereniging geskenk sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button