News
Liggaam van onbekende man uit rivier gehaal
Die liggaam van ’n onbekende persoon is kort rukkie gelede in die Klein Olifantsrivier opgemerk.

Polisielede, waaronder die duikeenheid, is op die toneel besig om die oorledene uit die sterkvloeiende rivier te haal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.