News
Liefdevolle tannie Fébé oorlede
Die kleurryke, dierbare tannie Fébé Wilson (81) is Saterdagaand in die Life Midmed Hospitaal oorlede.
Haar familie het vertel hoe sy nog etlike dae voor haar afsterwe haarkapper toe is om haar hare te laat kleur.
Die begrafnis om Donderdag om 10:00 uit die Lofdal Gesinskerk (PPK) op die hoek van SADC- en Meyerstraat.
• ’n Volledige berig oor tannie Fébé sal in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer verskyn.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
