News
Oud-boer word Woensdag begrawe
Die bekende oud-boer, Ras Jacobs, word Woensdag in Heidelberg begrawe.
Mnr. Jacobs is op 15 Junie oorlede aan natuurlike oorsake.
Die ter aarde bestelling vind om 11:00 plaas in Heidelberg en die gedenkdiens om 12:00 vanuit die PSPAD gemeente in Nigel.
Vir meer inligting, skakel Bertie Jacobs by 083 230 1769.
• Mnr. Jacobs se huldeblyk kan in hierdie week se Middelburg Observer gelees word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
