News
Henk se gedenkdiens vandag
Die bekende en geliefde paramedikus, Henk Pienaar, wat op 13 Junie oorlede is, se gedenkdiens is vandag om 12:00 uit die NG Kerk, Suid gemeente.
Henk het by die Provinsiale Ambulansdienste se perseel in die vroeë oggendure gesterf aan ’n vermoedelike hartaanval.
• Persone wat nie die diens kan bywoon nie, kan dit volg op dié skakel: https://youtube.com/live/ZfIRkrnhimo?feature=share
Lees ook:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
