News
Gedenkdienste vir kaptein Johann Grobler
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens neem more (Vrydag) formeel afskeid van kaptein. Johann Grobler, wat vir bykans 40 jaar die Duikpunt Bevelvoerder in die Nkangala Streek was.
Die roudiens is om 10:00 uit die Eastdene Gemeenskapsaal in Middelburg.
’n Gedenkdiens, wat bygewoon word deur familie en vriende, word Maandag om 10:00 uit die NG Kerk, Klipfontein (Basilela gemeente) in eMalahleni gehou. Die kerk is geleë in Hans Strydomstraat 70, eMalahleni.
• Kapt. Grobler het Maandag in die vroeë oggendure weens ’n hartaanval gesterf.
Lees ook:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
