Die gedenkdiensreëlings om Ian Brits se lewe te vier is gefinaliseer en word die diens Dinsdag (21 November) om 11:00 uit die NG Kerk, Suid gemeente gehou.
Sy familie het op die reëlingsbriefie dié besondere woorde geplaas: “Die grootste geselskap in die kamer is stil, maar die legende leef voort in ons harte.”
Ian se gunsteling kleure was khaki, lemmetjiegroen en blou en is almal wat kom, welkom om dié kleure te dra in sy herinnering.
• Ian is Woensdagoggend by sy huis in Morkelstraat oorlede.
Lees ook:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
