News

Charl se roudiens Maandag

’n Roudiens word Maandag gehou vir Charl Basson, die bekende tennisspeler en -afrigter, wat oor die naweek oorlede is.

Die diens word gehou om 11:00 uit die NG Kerk, Witbank-Suid.

Lees ook:

Skok na skielike afsterwe van tennisafrigter

 
Back to top button