News

Nommerplate op swart Polo nie vervals nie

Bekommerde inwoners is onder die indruk dat ’n swart VW Polo se insittendes huise in Dennesig dophou.

Op die Dagpatrollie WhatsApp groep is pas gesê dat dat die nommerplate op die swart Polo nie vervals is, soos daar beweer was op ’n stemboodskap nie.

Een van die lede het gister op die Dagpatrollie-groep gesê dat die voertuig met twee insittendes daarin, stadig deur Dennesig se strate gery het, en by verskeie huise gestop het.

Daarom was inwoners gewaarsku om waaksaam te wees.

• ’n Lid van Dagpatrollie het egter gesê dat die nommerplate nagegaan is, en dat nie plate nié vervals is nie.

Lees ook:

Swart Polo hou huise dop

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button