News
Helikopter land op N4 om beseerde op te pik
Die N4 tussen Bronkhorstspruit en die Diamond Hill tolhek is tans gesluit weens ’n ernstige motorongeluk.

Louwtjie Swart (Traffic Alert) het laat weet dat die pad vir ten minste nog 40 minute gesluit gaan wees om die toneel op te ruim.
’n Toyota Land Cruiser het ’n trok van agter af getref en albei het die pad verlaat.
• ’n Helikopter het op die toneel geland om die insittende van die Land Cruiser op te pik en na ’n Gautengse hospitaal te neem.
@middelburgobserver N4 between Bronkhorstspruit en Diamond Hill Toll Plaza closed for helicopter landing after serious accident. #N4 #traffic #trafficalert #accident #helicopter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.