News

Die Kerk is nie dood nie, daar is ’n herlewing!

Die Kerk van vandag is nie ‘dood’ soos baie mense te kenne wil gee!

So sê pastoor Danie Venter, van die Lighuis gemeente.

In ’n video-opname (wat hy beskikbaar gestel het vir publikasie) vertel hy van ’n besondere herlewing, hoe hul gemeente meer as 200 lidmate voorgestel het en hulle daagliks groei.

Hy het ander geestelike leiers in die gemeenskap gevra om hul gemeentes te bemark sodat mense se persepsies verander kan word en die Kerk as Liggaam van Jesus Christus steeds relevant kan bly.

@middelburgobserver

Die Kerk is nie dood nie! #church #kerk #middelburg #gospel #southafrica

♬ original sound – MiddelburgObserver – MiddelburgObserver

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button