News
Nog ‘n lyk in ‘n veld gekry
Net etlike ure nadat daar 'n lyk in 'n veld gekry is, is nóg 'n lyk in 'n ander veld in die dorp gekry.

Mnr. Douw van der Walt (64) se lyk is vanoggend in die veld tussen Suid- en Kogelstraat gekry.
Na aanleiding van die beserings op sy lyf, is dit duidelik dat hy vermoor is.
Lees ook:
https://www.citizen.co.za/middelburg-observer/news/2024/05/04/wrede-moordtoneel-in-veld-gekry/
Sowat drie ure later is daar ‘n lyk van ‘n ander man in ‘n veld in Maricostraat gekry. Dit blyk dat hy moontlik aan natuurlike oorsake gesterf het. Sy naam is nie bekend gemaak nie.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.