News
Middies vat Ligbron vas
Die eerste rugbyspan van Middies het ’n weghol-oorwinning teen Ligbron behaal.

Hoërskool Middelburg se sportspanne het ’n bedrywige naweek agter die blad met die rugby- en hokkiespanne wat gespeel het teen Ligbron en die netbal wat Hoërskool Generaal Hertzog gepak het.

Die uitslae is as volg (Middies tellings eerste):
Rugby:
Eerstes 41-5, tweedes 15-11. derdes 34-5, o/16A 25-27, o/16B 21-7, o/15A 26-0, o/15B 45-0, o/14A 34-5 en o/14B 17-0/

Hokkie:
Eerstes 5-1, tweedes 5-0. o/16A 7-1, o/15A 1-0 en o/14A 6-4.

Netbal:
Eerstes 40-17, Hommels 28-7, o/16A 12-13, o/16B 18-8, o/15A 16-12, o/15B 23-5, o/14A 34-4 en o/14B 27-6.






@middelburgobserver Middies eerstes draf teen Ligbron uit. #MHS #MIDDIES #Rugby #schoolrugby
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.