News

Man wat wreed vermoor is, se familie vra hulp vir begrafnis

Die familie van oom Douw van der Walt (64) wat wreed vermoor is in die vroeë oggendure Saterdag, benodig hulp om hom ter ruste te lê.

Hy het nie ’n begrafnispolis gehad nie en sukkel hulle om al die fondse bymekaar te kry vir die begrafnis.

Sy begrafnis is Saterdag om 10:00 by die Kapel by die begraafplaas.

• Die kostes vir die begrafnis beloop meer as R15 000 en as enige persoon donasies wil maak, hetsy befondsing of vir eetgoed, bel Mandie Coetzee (sy dogter) by 067 357 7618.

Check Also
Close
 
Back to top button