News

Naelbyt eindstryd in Derby netbal – Middies vat 9 uit 13 wedstryde, Tweedes gelyk

Trane vloei na netbal naelbyter

Die Derby tussen Hoërskool Middelburg en Hoër Tegniese Skool Middelburg is met rede een van die dorp se hoogtepunte op die sportkalender, en die netbalmeisies het presies gewys hoekom.

Die harte het behoorlik op die baan agter gebly, met ‘n naelbyt eindstryd wat net-net deur Middies gewen is met 38 doele teenoor HTS se 32.

HTS se dogters het hard aan die deur geklop maar tyd het ongelukkig die span ingehaal.

Die ander uitslae lyk so:

O/14 A: Middies wen 26 – 6

O/14 B: Middies wen 25 – 6

O/15 A: Middies wen 20 – 13

O/15 B: Middies wen 18 – 12

O/16 A: Middies wen 21 – 9

O/16 B: Middies wen 17 – 13

O/17 A: HTS wen 36 – 27

O/17 B: Middies wen 17 – 6

Eerstes: Middies wen 38 – 32

Tweedes: Gelykop 12 -12

O/14 C: Middies wen 18 – 3

O/15 C: HTS wen 11 – 8

O/16 C: HTS wen 13 – 5

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Sjani Campher

Sjani has been working as a community journalist and photographer at the Middelburg Observer since 2018, during which she has been responsible for the content creation for both digital and print, as well as maintaining the publication's online platforms. She is a member of the Forum for Community Journalists, and focuses on fields including hard news, investigative reporting, human interest, columns and sports.
Back to top button